Die plantfamilie Asteraceae: 3. Die vrug

Die vrugte van die familie Asteraceae staan as dopvruggies of kapsellas bekend. Hulle vorm, grootte en kleur kan baie varieer en daar kan ook verskillende ornamentasie, hare en kliere op hulle oppervlaktes voorkom. Verskillende uitgroeisels soos vlerkies en dorinkies kom ook voor. Een genus, <...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. P.J. Herman
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2002-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/224