Logistieke bestuur: die oorsprong, konseptuele ontwikkeling en betekenis daarvan as ’n hedendaagse studiegebied

<p>Hierdie artikel beskryf die oorsprong van die woord logistiek, stip die ontwikkeling daarvan uit, en verklaar die hedendaagse betekenis daarvan as ’n studiegebied in ’n bestuurskonteks. Die ontwikkelingsgang van die begrip word aangedui vanaf die oorsprong daarvan in Grieks, met ina...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. J. Pienaar
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2003-06-01
Series:South African Journal of Science and Technology