Die kerk en ”sy” boodskap aan die wêreld van die een en twintigste eeu.

Om oor ’n onderwerp soos bogenoemde te praat, is eintlik singuliere profetiese gawes nodig. In ’n kort voordrag kan ook eintlik net aan enkele sake aandag bestee word. Ek lig ’n paar sake uit wat myns insiens van groot belang is sender die pretensie dat daarmee al die belangrikste sake na vore geb...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1171