’n Oorsig van die meganismes van die olefienmetatesereaksie
Gedurende ’n olefienmetatesereaksie word koolstof-koolstof-dubbelbindings gebreek en herrangskik om ’n herverspreiding van alkilideengroepe te lewer. ’n Oorsig van verskillende meganistiese benaderings van die reaksie word gegee onder die hoofde van: Die paarsgewyse meganisme; Die metaalkarbeen kett...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1988-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/921 |