Brug tussen Doop en Nagmaal
Wanneer oor die verhouding doop-belydenis-nagmaal besin word, is dit opvallend dat in die Nuwe Testament - met sy grotendeels sendingsituasie - die volgorde meestal belydenis-doop-nagmaal is. Die belydenis van geloof het nie soseer as brug tussen doop en nagmaal gefunksioneer nie, maar as brug tusse...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1989-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/829 |