’n Analitiese tegniek om die foneemherkenningsvermoë van Suid-Afrikaanse kogleêre inplantinggebruikers te bepaal

<em>Hierdie artikel beskryf analitiese toetse wat ontwikkel is om die foneemherkenningsvermoë van Afrikaansen Engelssprekende Suid-Afrikaanse kogleêre inplantinggebruikers te ondersoek. Vokaalstimuli (in ’n /pVOKAALt /-konteks) en konsonantstimuli (in ’n /aKONSONANTa /-konteks), uitgespree...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: L.L. Pretorius, J.J. Hanekom, A. Van Wieringen, J. Wouters
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2006-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/160