’n Literêr-estetiese benadering van homiletiek in ’n veranderende kultuur

Die artikel belig homiletiek vanuit ’n literêr-estetiese benadering in ’n veranderende kultuur. In hierdie benadering word sekere sleutelkonsepte toegelig. Hermeneutiek sowel as intertekstualiteit is met die literêre konsep verweef. Die estetiese benadering is soos ’n net waarin vorme van kuns inget...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Cas J.A. Vos
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1710