‘n Portretpanorama: Empatiese inlewing in David Fram se Jiddisje gedigte
David Fram het ’n ryk versameling poësie in sy moedertaal, Jiddisj, geskryf. Hierdie artikel bied gedetailleerde lesings aan van gedigte wat die digter se empatiese digterlike reaksie weerspieël op mense wat hy in Litaue geken het, vreemdelinge wat hy in Suid-Afrika ontmoet het, asook op slagoffers...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2016-11-01
|
Series: | Literator |
Subjects: | |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1262 |