Die waarde van tolking vir tersiêre onderrig en leer. ’n Ondersoek na die persepsies van tolkgemedieerde kommunikasie in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch

Hierdie artikel is gegrond op ’n Meesterstudie wat die onderwerp was van ’n M-tesis in Tolkstudie. Die studie het spesifiek ’n bydrae gemaak tot die bestaande navorsing in Opvoedkundige tolking. Simultane (gesproke) opvoedkundige tolking het relatief onlangs as aparte subdomein van gemeenskapstol...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Brewis, Carmen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2014-12-01
Series:Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
Subjects:
Online Access:https://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/206