Enkele herinneringe van 'n oudstudent van professor D.J. du Plessis

As een van professor D. J. du Plessis se studente ten tye van sy bevordering tot hoogleraar in Chemie aan die ou P.U.K. ongeveer dertig jaar gelede is dit vir ondergetekende ’n eer en voorreg om enkele woorde van waardering op skrif te stel vir ’n leermeester wat nie slegs dosent was nie maar ook di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. C.A. Nolte
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1960-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1584