Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel)

Dit spreek haas vanself dat dit nie ons bedoeling is om hier enigsins 'n volledige weergawe van die tradisionele Afrika-mensbeskouing te probeer gee nie. Wel sal gepoog word om die hoofkenmerke van hierdie antropologie weer te gee en krities te evalueer, natuurlik in die besef van die immer aan...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1993-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1680