Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel)
Dit spreek haas vanself dat dit nie ons bedoeling is om hier enigsins 'n volledige weergawe van die tradisionele Afrika-mensbeskouing te probeer gee nie. Wel sal gepoog word om die hoofkenmerke van hierdie antropologie weer te gee en krities te evalueer, natuurlik in die besef van die immer aan...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1993-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1680 |
id |
doaj-40222d73f38345b2b2879185cf9e803e |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-40222d73f38345b2b2879185cf9e803e2020-11-24T22:25:53ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531993-06-01270879210.4102/ids.v27i0.16801561Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel)J. H. van WykDit spreek haas vanself dat dit nie ons bedoeling is om hier enigsins 'n volledige weergawe van die tradisionele Afrika-mensbeskouing te probeer gee nie. Wel sal gepoog word om die hoofkenmerke van hierdie antropologie weer te gee en krities te evalueer, natuurlik in die besef van die immer aanwesige gevaar van veralgemening ten opsigte van 'n ‘Afrika’-mensbeskouing (Pretorius, 1977:5). Dit verander natuurlik niks aan die feit dat daar tog 'n bepaalde eenheidslyn in die Afrika-denke merkbaar is sodat Banana (1991:22) kan opmerk dat Afrika slegs één tradisionele religie met verskillende uitwaaierings ken.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1680 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
J. H. van Wyk |
spellingShingle |
J. H. van Wyk Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel) In die Skriflig |
author_facet |
J. H. van Wyk |
author_sort |
J. H. van Wyk |
title |
Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel) |
title_short |
Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel) |
title_full |
Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel) |
title_fullStr |
Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel) |
title_full_unstemmed |
Die Afrika-mensbeskouing (harmoniemodel) |
title_sort |
die afrika-mensbeskouing (harmoniemodel) |
publisher |
AOSIS |
series |
In die Skriflig |
issn |
1018-6441 2305-0853 |
publishDate |
1993-06-01 |
description |
Dit spreek haas vanself dat dit nie ons bedoeling is om hier enigsins 'n volledige weergawe van die tradisionele Afrika-mensbeskouing te probeer gee nie. Wel sal gepoog word om die hoofkenmerke van hierdie antropologie weer te gee en krities te evalueer, natuurlik in die besef van die immer aanwesige gevaar van veralgemening ten opsigte van 'n ‘Afrika’-mensbeskouing (Pretorius, 1977:5). Dit verander natuurlik niks aan die feit dat daar tog 'n bepaalde eenheidslyn in die Afrika-denke merkbaar is sodat Banana (1991:22) kan opmerk dat Afrika slegs één tradisionele religie met verskillende uitwaaierings ken. |
url |
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1680 |
work_keys_str_mv |
AT jhvanwyk dieafrikamensbeskouingharmoniemodel |
_version_ |
1725755792091512832 |