Die waarde en uitdagings van diensleer vir tolkopleiding: die ervaring van die tolkopleidingsprogram aan die Universiteit Stellenbosch

Die behoefte aan doeltreffende kommunikasie in ʼn samelewing, saam met die taalwerklikhede van die openbare domein, noodsaak dat taaldienslewering in ʼn veeltalige land ʼn prominente rol speel. Gevolglik word die opleiding van professionele tolke aan ons tersiêre instellings noodsaaklik, aangesien d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Lesch, Harold M.
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2014-12-01
Series:Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
Subjects:
Online Access:https://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/201