Het die kerk kultuurkerstening as sendingtaak?

Elke individu het noodwendig deel aan die kultuur van sy volk. Die sendeling kry gevolglik nie net met die heiden as individu te make nie, maar ook as lid van sy volk en gevolglik by sy volkskultuur geïntegreer.

Bibliographic Details
Main Author: M. Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1977-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1105