Kantaantekeninge by die formele en materiële beginsels van die Suid-Afrikaanse kerkgeskiedskrywing

Die totstandkoming van ons Kerkhistoriese Werkgemeenskap staan sekerlik in die teken van ’n ‘geschichtliche Bevifusstsein’ met betrekking tot die kerkgeskiedenis in ons land. In die geskiedenis van die ecclesia patria val dit nie sonder rede met die toenemende pleitredes vir ’n krities (teologiese)...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: E. Brown
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1977-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1099