Pastoraat met betrekking tot kerklike bydraes

In mindere of meerdere mate is finansies in elke gemeente ’n probleem. Weinig gemeentes het genoeg geld vir die taak na binne en buite (bv. evan- gelisasie en sending) wat die Here aan sy kerk opgedra het. Daar is ook die lidmate wat op die ander se rug ry en nie hulle voile deel bydra nie. As di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. J. Van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1980-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1141