Die maak van ’n kies-jou-eie-avontuur-boek

’n Kies-jou-eie-avontuur-boek het nie ’n hoofkarakter nie. Jy die leser, is die hoofkarakter in die boek. Die boek is dus in die tweede persoon geskryf. Alles wat gebeur, gebeur met jou. Jy, die leser, word op spesifieke plekke in die boek voor ’n keuse gestel.

Bibliographic Details
Main Author: M. Preller
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2000-04-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/471