Kontinuïteit en diskontinuïteit in die fisika en biologie
Hoewel die mening van die klassieke fisici was dat die natuur geen spronge maak nie – dit is kontinu en oneindig verder verdeelbaar – sou die 20ste-eeuse fisici spoedig besef dat daar ondeelbare elementêre deeltjies (kwanta) bestaan en dat die fisiese ruimte nie kontinu en derhalwe ook nie oneindig...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2017-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1438 |