Heildronk op 'n filosoof - In Huldeblyk aan prof. J.A.L. Taljaard

Om oor jou medemens iets te sê of te skryf is ‘n waagstuk. 'n Mens het - selfs van diegene wat baie na aan jou staan - maar 'n beperkte kennis. Dit is moeilik - en soms gevaarlik! - om jouself te deurgrond. Wat dan nog iemand anders? Jy kan so maklik dinge kwytraak wat nie tiperend van so...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. J. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1984-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1061