Filosofiese tendense in die wordinggeskiedenis van ons verstaan van die fisiese natuur

Die ontstaan van ’n lang tradisie van natuurwetenskaplike denke is in antieke Griekeland te vind – die bakermat van die Westerse beskawing en die bron van geartikuleerde rasionele besinning. Die vroegste fases van die Griekse kultuur het reeds geboorte geskenk aan ’n teoretiese nadenke oor die h...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. F. M. Strauss
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2006-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/150