Die bewerking van idiome in tweetalige woordeboeke

Opsomming: Woordeboeke is belangrike en noodsaaklike hulpmiddels vir vertalers, maar tog het baie vertalers gemengde gevoelens oor veral tweetalige woordeboeke. Terwyl hulle aan die een kant nie werklik sonder hulle kan werk nie, bied tweetalige woordeboeke aan die ander kant dikwels vir die vertale...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Liezl Potgieter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Subjects:
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/655