Die pastorale benadering van die alkoholis

Wie presies die alkoholis is, is glad nie duidelik as ’n mens met die eerste oogopslag kennis maak met die magdom definisies en beskouinge oor alkoholisme. Baie van die bittere strydpunte en talle misverstande kan tot hierdie verwarring teruggevoer word.

Bibliographic Details
Main Author: A. P. C. Duvenage
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1970-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/919