Die karst-ekologie van die Bakwenagrot (Gauteng)

Die Bakwenagrot huisves ’n verskeidenheid organismes wat ’n ingewikkelde en verweefde voedselweb vorm. ’n Kolonie Natalse langvingervlermuise gebruik hierdie grot regdeur die jaar as blyplek. Die vlermuisguano en dooie plantmateriaal wat van buite in die grot inval, vorm die basis van die ekolog...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: François Durand, Antoinette Swart, Werner Marais, Candice Jansen van Rensburg, Johan Habig, Ansie Dippenaar-Schoeman, Eddie Ueckermann, Riana Jacobs, Louis De Wet, Louwrens Tiedt, Eduard Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2012-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/275