’n Kritiese beskouing van Deist se 'n abc van Bybeluitleg'

Die uitlegkunde dateer al vanaf die eerste woorde wat die mens gesê het naamlik: sy sal mannin genoem word. Hy, of die skrywer moes dit dadelik verklaar: want sy is uit die man geneem. As ons dié verklaring wou tipeer sou ons kon sê dit is ’n pragtige voorbeeld van rabbynse uitleg (midrasj) want...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: F. N. Lion-Cachet
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1984-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1215