Die reformatoriese geloofsbegrip: Rektorale Rede gehou op 31 Oktober 1952

Ons behandel in hierdie rede alleen die wese van die geloof. Om deur te dring tot die wese van die reformatoriese geloofsbegrip moet ons eers daarop let hoe Rome die verband tussen geloof en Skrif soek. Rome het hierdie verband verduister deur die geloof te bind aan die kerk, wat self die Woord nodi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. J. S. de Klerk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1952-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1982