Die verhouding tussen Verbond en Koninkryk by Paulus – ’n Terreinverkenning

In die Gereformeerde teologiese besinning sedert die reformasie, het beide die verbond en die koninkryk ’n belangrike plek ingeneem. Reeds Calvyn het baie sterk met die verbondsgedagte geopereer – sodanig so dat hy die band van die verbond as die eenheidsband tussen die Ou en Nuwe Testament gesien h...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. J. Buys
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1973-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/990