Breytenbach se <i>Verlies</i>: ‘n verhaal in spreekwoorde

Breyten Breytenbach se “Verlies” (in Katastrofes) is effens langer as “Die boenk” uit dieselfde bundel, op die oog af effens meer verhalend as laasgenoemde maar nogtans ’n kompakte, moeilik deurdringbare vertelling. Sy kompaktheid lê gedeeltelik daarin dat die verhaal grootliks saamgestel is uit spr...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T. T. Cloete
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1023