Die metaboliseerbare energiewaarde van erdwurmmeel (Eisenia fetida, Oligochaeta) as potensiële proteïenbron vir dierevoeding

Die komposwurm, Eisenia fetida, kan op groot skaal op organiese afval geteel word. Dit is dus potensieel moontlik om dierlike afvalproteiene te herwin indien E. fetida as proteienbron in gebalanseerde veerantsoene aangewend kan word. Daarom is dieproteienwaarde van die erdwurmspesie ondersoek deur d...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: J. N. Alberts, A. J. Reinecke, J. M. Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1988-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/893