Die vreeslose vaarder

Prof. F. J. Labuschagne het oor sytaalopvatting en funksionele taalleer nie veel gepubliseer nie: buiten sy inougurele rede by die aanvaarding van die professoraat in Afrikaans-Nederlands,Grammatika, taalwetenskap en taalonderwys(1938), waarin hy gewys het op die funeste uitwerking van die ,,logies-...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Hertzog Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1960-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1568