President S. J. P. Kruger en die sending
Mens kan oor die Gereformeerde Kerke en die sending gedurende die 19e eeu nie skrywe sonder om aandag te skenk aan die houding van een van sy grootste seuns in daardie tydperk nie. “ Die naam Paul Kruger is onlosmaaklik verbonde aan die ontstaan en voortbestaan van die Gereformeerde Kerke in Trans...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1987-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1312 |