Suid-Afrikaanse Verdedigingskemas (1887--1914)

Vir eeue het die wereld net twee soorte oorloe geken - die op land en die ter see. Teen die tweede helfte van die 18de eeu is egter ook die lugruim vir oorlogvoering aangewend. In die verband word aan die ,gebruik van ballonne ter ondersteuning van die landoorlog gedink. Die Franse Leer het reeds so...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan Ploeger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/977