H.C. Viljoen: Kuberwoordeboek Afrikaans-Engels, Engels-Afrikaans Cyber Dictionary Afrikaans-English, English-Afrikaans

Kuberwoordeboek is 'n opgegradeerde weergawe van die Tweetalige Rekenaar-woordeboek van N. Coetzee, N.F. du Plooy en A.D. de V. Cluver wat in 1985, voor die vestiging van die internet, verskyn het. As 'n mens Kuberwoordeboek die eerste keer sien, is jy verbaas dat 'n publikasie wat so...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Liezl Potgieter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/614