W.F.J. Steenkamp en/and H.J.J. Reynders (Hoofredakteurs/Chief Edi-tors. Ekonomiese en Bedryfswoordeboek: Engels–Afrikaans/Dictionary of Eco-nomics and Business: English–Afrikaans

Die Ekonomiese en Bedryfswoordeboek/Dictionary of Economics and Business (voor-taan afgekort as EBW) is 'n hersiene en vermeerderde uitgawe van die Ekono-miewoordeboek/Economics Dictionary (EW) van W.F.J. Steenkamp wat reeds in 1976 verskyn het. In die voorberig van EW sê Steenkamp: "Die b...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Sieg Marx
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Woordeboek van die Afrikaanse Taal-WAT 2011-10-01
Series:Lexikos
Online Access:http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/29