Sendinggeskiedenis en kerkgeskiedenis

Sendinggeskiedenis is benewens Sendingteorie en Elenktiek die derde onder- soekgebied van die jong teologiese dissipline: Missiologie. Karel Graul het al in 1864 daarop gewys dat die sendinggeskiedenis tot die teorie van die sending behoort net soos die geskiedenis van die onderwys tot die opvoed...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: I. J. Van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1980-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1139