Beginsels en norme

’n Norm is ’n maatstaf, ’n reel. Met so ’n maatstaf meet jy nie net alleen ’n handeling of daad en bepaal of dit goed of sleg is nie, maar dis ’n reël waardeur jy gelei word om te weet hoe jy behoort op te tree in die toekoms. Norme is dus baie belangrike rigsnoere en die vraag is al dikwels en tere...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S. P. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1979-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/791