Die positivering van die etiese norm*

Dit is nie die uitsluitlike voorreg en taak van die Etiek om hom oor die norm e te besin nie. Omdat ons hele menslike bestaan vasgevang sit in die teenstelling tussen die feitelike en die norm atiew e, die syn en die behore as gevolg van die ver- woestende mag van die sonde, lê dit op die weg va...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. Duvenage
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1968-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1267