Riglyne vir die keuse van ekonomiese openbare infrastruktuurprojekte

Die artikel verskaf riglyne vir die keuse van openbare infrastruktuurprojekte volgens ekonomiese oorwegings. Kriteria vir projekevaluering, -keuse en -priorisering word aangetoon, gevolg deur ’n beskrywing van die wyse waarop die resultaat van elke evalueringstegniek vertolk moet word. Kriteria...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. J. Pienaar
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2002-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/227