Die hoogs-onversadigde vetsure: fisiologiese rol en kliniese moontlikhede

<em>Vetsure speel ’n uiters belangrike rol in die fisiologie van die mens. Afgesien daarvan dat vetsure in gestoorde trigliseriede gebruik word vir energieverskaffing, word vetsure vanaf dieetlipiede in plasma vervoer en ingebou in verskeie sellulêre strukture. Die vetsuurprofiel van selme...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: M. Haag, M. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2006-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/169