Die wonder van Afrikaans

In die Januarie-Februarie-uitgawe van Koers het die hoofredakteur daarop gewys dat 1959 ’n gedenkjaar is, en onde randere ook vermeld dat dit die jaar is van die goue jubileum van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (gestig op 2 Julie 1909). Daarby moet ons nie vergeet dat die P.A.K....

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1959-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1683