Hoofstukke uit die voor- en vroeë geskiedenis van die SAW

Op 31 Mei 1902 het 'n driejarige, van die begin af ongelyke militere worstelstryd in Suid-Afrika ten einde geloop. Hierdie kragmeting het die oorwinnaar op die slagveld ongeveer 22,000 soldate en £250,000,000 (R500,000,000) aan oorlogsuitgawes gekos. Aan Boerekant is meer as 34,000 menselewens,...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan Ploeger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/978