Opsomming van die verslag van die kommissie I.S. ongewenste publikasies*

Dit sou ’n onbegonne taak wees om binne die ruimte wat ek tot my beskikking het, ’n volledige oorsig te gee van al die verskillende aspekte en gesigspunte waarop die Kommissie van Ondersoek insake Ongewenste Publikasies ingegaan het en waaroor hulle rapporteer.

Bibliographic Details
Main Author: H. Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1958-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2029