Lactantius: ’n Verkenning van ’n vroeg-Christelike denker se lewens- wêreldbeskoulike denke

Lactantius is teen omstreeks 250 n.c. in Africa Proconsularis gebore, en het die gebruiklike klassieke opvoeding by sy leermeester Arnobius, wie se werke “belangriker is weens die informasie oor die heidense godsdiens as oor die Christelike standpunt wat daarin gestel is” (Coetzee, 1954:135), on...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. W. Simpson
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/943