Die verhouding van Gen. 1 en Gen. 3 in die koninkryksbeskouing

Die gedagte van die koninkryk kan alleen verstaan word as uitgegaan word van die goeie skepping van God, wat saamtrek in die skepping van die mens na Gods beeld, dit wil sê tot persoonlike verbondsgemeenskap met God, wat deur die ongehoorsaamheid van die mens aan God ’n breuk ondergaan het, so rad...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. L. Helberg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1970-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/918