Die makro-gesprekstrategie in 1 Korinti�rs 1-4

In die bestudering van die Nuwe-Testamentiese briefliteratuur is daar tot op datum nie genoeg aandag geskenk aan die <em>kommunikatiewe aspek</em> van die briewe as sodanig nie. Roberts raak hierdie probleem aan wanneer hy tereg beweer: "Paulus is in sy briewe nie besig om sy teolog...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: L. D. Jacobs
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1986-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/952