Bloemfontein se stedelike hitte-eiland gedurende die winter

Die lugtemperature van stedelike gebiede is gewoonlik warmer as die lugtemperature van die omringende  platteland.  Hierdie  verskynsel  word  die  stedelike  hitte-eilandeffek genoem.

Bibliographic Details
Main Authors: Pieter Snyman, A. Stephen Steyn
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2013-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/422