Die berekening van vloeiing in ’n roterende annulus deur die metode van kunsmatige saamdrukbaarheid

Die vloeiing van ’n onsaamdrukbare, viskeuse vloeier word ondersoek aan die hand van die numeriese oplossing van die gediskretiseerde Navier-Stokes- en kontinuiteitsbeheervergelykings. In die besonder word vloeiing in ’n annulus bestaande uit twee koaksiale silinders wat elk ten opsigte van die ande...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: H. Grobler, J. A. Snyman
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1987-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/940