Die plantfamilie Asteraceae: 2. Die blomme

Lintblomme is die buitenste opvallende blomme in die hofte van die Asteraceae. Hulle kan in een of meer kranse gerangskik wees, lank, kort of gereduseerd wees en varieer in getal per krans. Die kleur van die lintblomme varieer van wit, geel, oranje, blou of blou-pers en soms verskil die kleur van d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. P. J. Herman
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2000-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/754