Ortopedie in die Grieks - Romeinse era

Die gevorderde hantering van afwykings van bene en gewrigte, Ortopedie, het in Mesopotamië en veral in antieke Egipte sy ontstaan gehad. Dit was egter die Griekse geneeshere wat in die laat 5de eeu v.C. in die Hippokratiese Korpus ’n merkwaardig doeltreffende samevatting van die ortopediese bero...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Louise Cilliers, François Retief
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2009-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/63