Ontstaan, rol en betekenis van die Afrikaanse koerante

Die koerant soos ons dit vandag ken, het pas 2 000 jaar oud geword, nou wel nie altyd gedruk en met kleurfoto’s versier nie, maar nietemin herkenbaar nuusblad. Ons dank vandag die Romein Cicero vir ons kennis van die heel oudste koerante.

Bibliographic Details
Main Author: G. P. Pienaar
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1975-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1055