Afrikaans as sangtaal*

Eerstens: Sang, wat een van die onderafdelings vorm van die breë begrip „musiek”, wat op sy beurt weer een van die vertakkings is van die nog breër begrip „kuns”. Aan definisies van kuns en meer spesifiek van musiek is daar geen gebrek nie. Laat ons vir die huidige volstaan met die volgende: Mus...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. J. de Villiers
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1968-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1295